San Cha Len Gasteplaas – Jou Perfekte Bosveld Wegbreek
Category: Resort News | Author: San Cha Len Guest Farm | Date posted: | Reach: 81229 510
BESPREEK NOU!!! Sanchalen Gasteplaas se Buite en Binne(Hoog) seisoen Tariewe. Bespreek vir n lekker wegbreek of jou Desember vakansie.
Gelee 11kms voor Bela-Bela / Warmbad
Hou in gedagte dat hoogseisoentariewe van toepassing is vanaf 12 Desember 2025 tot 2 Januarie 2026
Gewone plaveide staanplek met krag en water punte. Deel ablusies
(Karavaan of tent):
Buite seisoen = R300.00 /nag vir 4 persone
Binne seisoen = R400.00 /nag vir 4 persone
2 ekstra persone kan bygevoeg word teen R50 per persoon met 'n maksimum van 6 persone per Staanplek
Selfsorg Chalets
2 slaap chalet
Buite seisoen = R500 per nag
Binne seisoen = R650 per nag
4 slaap Chalets
Buite seisoen = R700 per nag
Binne seisoen = R900 per nag
Familie Kamp beskikbaar Binne en buite seisoen teen R3000 per nag - Slaap 16 persone. Eie braai geriewe en privaat swembad. So bring die familie en kom geniet die vakansie saam al jou harts mense hier in die hartjie van die bosveld!!
Klein rasse honde toegelaat met vooraf reeling.
Geriewe :
- Verhitte onderdak swembad en buite koue swembad
- Bosveld Putt Putt vir vermaak
- Jukskei Area
- Klim ramme en speel area vir kinders
- Trampoline
- Braai geriewe by swembad area
- Ys en hout beskikbaar
- Staproetes
- Volop voëllewe en wild (Njala, Impala, duikers, blouwildebeeste)