Category: Resort Competitions | Author: Klipspruit River Resort | Date posted: | Reach: 6711 973
Wat gebeur volgende naweek? (15-17 September)
* Visvang kompetisie * Lekker spesiale aanbod op verblyf en kampering * Ry 'n draai deur Wolwespruit Natuur reservaat vir mahala! * Gratis toegang vir dagbesoekers (**slegs op bespreking) * Boeresport * Rugby op die groot skerm
So pak die vis stokke en familie in die kar en kom geniet 'n lekker somer naweek langs die Vaalrivier by ons pragtige oord.
Pryse: Hutte wat ablusie gebruik- 4 bed- R800 vir naweek 5 bed- R1000 vir naweek